EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE GRAAD 7 WERKBOEK

EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE GRAAD 7 WERKBOEK

Hierdie vak is tans verpligtend vir Gr. 7-9. Die werkboek bevat goeie verduidelikings en oefeninge vir Gr. 7’s. As hierdie konsepte reeds in Gr. 7 goed vasgelê is, is die skuif na Gr. 8 en Gr. 9-werk baie eenvoudiger.