MEETKUNDE GRAAD 12 WERKBOEK

MEETKUNDE GRAAD 12 WERKBOEK

Die Meetkunde Pretboek vir Gr.12 is puik saamgestel met ?n handleiding vir probleemoplossings vir onderwysers en leerders. Meetkunde, wat vir meeste leerders die moeilikste deel van die Wiskunde is, word stapsgewys aan die leerders verduidelik. Die boek begin met teorie wat die leerders eers moet leer en goed verstaan, waarna 12 oefeninge (met verduideliks) daarop volg. Twintig vrae en ?n CD met antwoorde daarby word ook hierby ingesluit. Die leerders wat hierdie boek van begin tot einde deurgewerk het, het dit baie waardevol gevind.